
Full text loading...
JD (Japie) du Toit, meer bekend as Totius, het sy teologiese studie te Burgersdorp suksesvol voltooi. Op 16 Junie 1899 word Japie du Toit 'n proponent in die Gereformeerde gemeentes. Maar toe breek die oorlog uit.
Article metrics loading...