
Full text loading...
Die Gereformeerde Kerke in die Wes- en Suid-Kaap herdenk aanstaande Woensdag die stigting 150 jaar gelede van die Gereformeerde Kerke in Suider-Afrika onder leiding van ds. Dirk Postma - op 11 Februarie 1859 onder 'n seringboom op Rustenburg. Dr. Pieter Bingle, afgetrede predikant van die Gereformeerde gemeente Kaapstad, waaraan hy 33 jaar verbonde was, vertel meer hieroor en oor die publikasie Oranjerivier tot Stormsrivier, wat ter herdenking van dié historiese geleentheid uitgegee word.
Article metrics loading...