1887

n Die Kerkblad - Kommentaar op die brief van Paulus aan die Romeine, Stefanus Postma : boekresensie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Fanus Postma het weëns swak gesondheid vroeg afgetree. Sy siekte het sy mobiliteit aangetas. In sy klein vertrek in die toringblok van Huis Eikelaan, Potchefstroom het hy soos 'n kluisenaar gelewe. Hy het egter nie gaan sit en treur nie, maar gebruik gemaak van 'n besondere gawe wat hy ontvang het : sy kennis van Latyn. Behalwe Calvyn se tweede brief aan die Korintiërs, het hy alle briewe uit Latyn in Afrikaans vertaal. Die Instituut vir Klassieke en Reformatoriese Studies in Bloemfontein het saam met die Calvyn Jubileum Boekefonds in Potchefstroom die publikasie van Postma se vertaling van Calvyn se kommentaar op Romeine moontlik gemaak. Die amptelike bekendstelling van hierdie boek het in Potchefstoom plaasgevind. Die boek is besonder mooi gedruk. Saam met die Afrikaanse vertaling is die Latynse teks bo elke perikoop opgeneem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58101
2009-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error