1887

n Die Kerkblad - Warmbad vier ook fees : fees 150

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Warmbad het, met die Bosveld se feesvieringe op Nylstroom ingedagte, ook vir sy lidmate wat nie daar betrokke geraak het nie, 'n feestelikheid aangebied. Ons het twee besondere hoogtepunte belewe. Op Woensdagaand 11 Februarie 2009 het ons om 18 : 00 'n dankdiens gehou wat buitengewoon goed deur ons lidmate bygewoon is. Met 'n besielde ds. Bernard Hattingh aan die woord, is ons opnuut onder die indruk gebring van die genadige betrokkenheid van die Koning by sy kerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58102
2009-04-01
2017-04-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error