1887

n Die Kerkblad - Bosveld-Doppers hou 150-fees : fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Dit was 'n heerlike fees met groot blydskap." Dit is die samevattende woorde van ds. Dirk Postma in sy dagboekaantekeninge van 24 - 27 Februarie 1859. Hierdie woorde verwys na die stigting van die Gereformeerde Kerk Waterberg langs die Krokodilrivier. Met verloop van tyd het al die kerke - meer as 20 - in die Bosveldstreek uit dié stigting gegroei. Daarom is dit goed dat die Streeksinode besluit het om 'n gesamentlike streeksfees te hou. Die tyd en plek wat bepaal was, was 13 - 15 Februarie 2009 op Nylstroom - op die kerkwerf van Waterberg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58108
2009-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error