
Full text loading...
In die aanloop tot ons 150-jarige feesvieringe het ons van oraloor verneem van feeste wat gehou gaan word, en het ons daarna uitgesien dat 11 Februarie moet aanbreek. Die feesgees is reeds op Sondag 8 Februarie aangesteek toe ons ons voorberei het op die komende Nagmaalsvieringe en 'n agttal jongmense belydenis van geloof afgelê het.
Article metrics loading...