1887

n Die Kerkblad - Agulhas feesvreugde, ook aan die suidelikste punt van Afrika : fees 150

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Presies om 19 : 00 die aand van 11 Februarie 2009 het die kerkklok voor die klein wit kerkie op Bredasdorp ook gelui. Saam met die klokgelui het die gemeente van Agulhas in hulle harte saamgedank vir 150 genadejare - in die bestaan van die kerk, maar ook in die bestaan van hierdie gemeente. Ook hier in die Overberg, waar koring en kanola tapytmaak oor die heuwels, het die Gereformeerde Kerk 'n staanplek. Ook aan die suidpunt van Afrika, in Agulhas, teen die skurwe rotslyn waar twee oseane inmekaarskuim hou God sy beloftes in stand.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58114
2009-04-01
2017-11-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error