
Full text loading...
Die Geref. Kerk Kleinmond het 'n tasbare neerslag aan die 150-jarige herdenking van die Gereformeerde Kerke in SA (GKSA) verleen deurdat die nuwe kloktoring wat aangebou is en waarin 'n kerkklok gehang is, amptelik in gebruik geneem is op die kerk se verjaardag, Woensdag 11 Februarie 2009.
Article metrics loading...