1887

n Die Kerkblad - Selfs Dopperboom vier fees!

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om ons as Doppers ná 150 jaar se genadige kerkbestaan nog kleiner voor God te laat voel, moet ons nie vergeet om deur Calvyn se spreekwoordelike Skriftuurlike bril ons ook oor die natuurlike se stille loflied (Ps 19) in dié tyd te verwonder nie. Daardie ietsie ekstra vir ons lewenspad wat elke titsel van die oneindige (Matt 6 : 28-30) bied. Hetsy groot of klein, is elkeen letters (NGB Art. 2) wat die oorvol "boek van die natuur" verfraai sodat ons die heerlikheid van God in die skepping kan raaksien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58116
2009-04-01
2017-07-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error