1887

n Die Kerkblad - 150 jaar - 50 Sinodes : fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die eerste Sinode vind plaas in Reddersburg van 20 - 24 Maart 1862. Die buiteblad van die Handelinge vertel die volle verhaal. Opvallend is dat Reddersburg, Colesberg, Middelburg (Kaap) en Burgersdorp almal ouderlinge en diakens afvaardig. Die kerke van die ZAR het vanweë die ver afstande 'n gekombineerde afvaardiging gestuur met ds. D Postma van Rustenburg en ses ouderlinge. Die eerste moderamen word per geslote stembrief verkies : as voorsitter ds. D Postma en as skriba ds. J Beijer (Reddersburg).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58118
2009-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error