1887

n Die Kerkblad - Die eerste vyf gemeentes : fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Groot Trek vind plaas tussen die einde van 1835 tot ongeveer 1838. Een van die bekendste Trekleiers was Hendrik Potgieter. Teen die einde van 1835 trek hy en sy geselskap van ongeveer 200 mense van Tarkastad in die Oos-Kaap na die noorde. Sarel Cilliers se groep sluit by die Potgietertrek aan. Later sluit die sogenaamde Krugertrek met hulle gesinne by Hendrik Potgieter aan. Die Krugergroep het bestaan uit Stephanus, Gert en Casper Kruger - Casper se seun Paul (later president van die ZAR) was toe tien jaar oud.


Die Potgietertrek het verskeie staanplekke gehad en namate die trek noordwaarts beweeg het, het van die families agtergebly en het hulle self op sekere plekke gevestig. Potgieter stig in 1838 Potchefstroom - waarvan die gesinne hulle self vestig. Rustenburg word in 1842 gestig, en die meeste van die Krugertrek se mense het hulle reeds noord en noordwes van die dorp op plase gevestig. Van die Potgietertrek se mense gaan woon op die Platorand waar Lydenburg in 1849 gestig word. Potgietersrus word deur Potgieter in 1852 gestig, waar die meeste van die oorblywende trekkers hulleself vestig tot in Soutpansberg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58119
2009-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error