Die Joodse en Romeinse verhore van Jesus Christus (1) : paasfees Claassen, Neels,, 112, 18-19 (2009), publicationName = "Gereformeerde Kerke Suid Afrika (GKSA)", issn = "0023-0596", abstract= " In twee uitgawes van Die Kerkblad, 2 en 16 Junie 1999, het bydraes van Regter Neels Claassen verskyn onder die opskrif "Die Joodse en Romeinse verhore van Jesus Christus". Regter Claasen was destyds verbonde aan die Hoƫrhof in Johannesburg, en het hierdie bydrae op 24 Maart 1999 by die Geref. Kerk Randburg-Oos gelewer. Sedertdien het heelwat lesers die Redaksie versoek om hierdie bydraes weer te plaas, en ons doen dit met graagte, weer in twee aflewerings, waarvan die tweede een in die Mei-uitgawe sal verskyn." language="Afrikaans", type="Journal Article"