1887

n Die Kerkblad - Reaksie in die krisistyd : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Parlementêre verkiesings in 'n land bring 'n sekere mate van onsekerheid. Watter party gaan die verkiesing wen? Wie gaan van nou af die land regeer? Sal dit vir ons 'n beter toekoms verseker as wat die afgelope jare werklikheid geword het? Want kyk ons op die oomblik na ons land en lewensomstandighede, raak-raak dit in sommige gevalle aan 'n krisis op baie vlakke van die samelewing.


Dat Suid-Afrika 'n krisistyd beleef, word daagliks duideliker. Jy kan die fasette van die krisis in enkelwoorde weergee : moord, verkragting, gewapende roof, kaping, diefstal, korrupsie, bedrog, skelmstreke, wetteloosheid! Geen wonder daar word al gepraat asof ons land in 'n krisispsigose verval het nie. Hou maar die TV-programme en die koerante dop en luister na die nuusberigte oor die radio. Vrees, angs, en bekommernis vul ons lewensdae met nare gevolge.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58124
2009-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error