1887

n Die Kerkblad - Laat die sangers vooruit gaan ... die stryd tegemoet! : uit die woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 11 Februarie 1859 het mense van heinde en verre onder 'n seringboom in Rustenburg bymekaargekom. Soos nou, 150 jaar later, het dié landstreek 'n besondere reënseisoen ontvang. Daar het onder meer 'n boodskap gekom van mense wat uit die Waterberge op pad was, maar deur die vol spruite voorgekeer is. Kort voordat die erediens begin het, kry ds. Dirk Postma 'n briefie van ds. Dirk van der Hoff dat die kerkgebou nie meer beskikbaar is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58126
2009-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error