1887

n Die Kerkblad - 150-jarige feesviering - 'n hemelse simfonie van gelowiges saam met Woord en lied : Fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onaangeraak kon niemand van hierdie fees weggegaan het nie. Dis 'n fees om 'n Christen te wees!


Verlede naweek 9-12 April - Paasnaweek - het ongeveer 12 000 Gereformeerde Christene van alle uithoeke van ons land en Namibië en Zimbabwe op Potchefstroom saamgekom om fees te vier, om die Here te dank vir sy groot genade en om klein voor Hom te word.
Vir almal wat hierdie 150-jarige kerkfees meegemaak het, was dit 'n onvergeetlike hoogtepunt in hulle lewe. So 'n geleentheid doen hom immers meesal net een maal - of miskien twee maal - in 'n leeftyd voor. Wat was dan so besonders aan die feesvierings?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58136
2009-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error