1887

n Die Kerkblad - Groeteboodskap van die Teologiese Skool : Fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In hierdie besondere feesjaar beleef die Teologiese Skool saam met al die Gereformeerde Kerke 'n oorheersende gevoel van dankbaarheid.


Die tema van die fees vertolk die gees en gesindheid van die TSP uitstekend : Klein voor God. Ons is klein voor God in ons dankbaarheid vir sy liefde en geduld met die TSP. Klein voor God in ons nietigheid en gebrokenheid as personeel. Soos die kerke kan terugdink aan 'n eeu-en-'n-half se genade, vier die Teologiese Skool ook hierdie jaar 'n ronde getal : 140 jaar van geseënde jare van die opleiding van bedienaars van die Woord.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58138
2009-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error