1887

n Die Kerkblad - Wat beteken dit om Gereformeerd te wees? : Fees 150

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vergun my vooraf 'n paar persoonlike opmerkings en woorde van dank en waardering.


Hoe meer 'n mens jou verdiep in die geskiedenis, en veral in die geskiedenis van die kerk, besonderlik die geskiedenis van die GKSA, hoe meer besef jy jou eie kleinheid en nietigheid.
God hou kragtens sy belofte deur die geskiedenis heen sy kerk self in stand, en dit op wonderlike maniere : daarvoor roep en gebruik Hy ook mense wat hy begenadig en toerus, en soms doen Hy dit ten spyte van ons sondige mense, omdat dit sy kerk is en omdat sy Seun Jesus Christus die enigste Hoof daarvan is. Daarom staan voor u en voor die aangesig van God, , dankbaar en onverdiend bevoorreg om tot u te spreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58139
2009-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error