1887

n Die Kerkblad - Ons regering Christelik?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ná die pas afgelope verkiesing het ons land sy derde regering binne die politieke bedeling wat in 1994 sy beslag begin kry het. As Gereformeerdes het ons 'n bepaalde verwagting van die regering, onder andere wat betref die regering se houding teenoor (ons) godsdiens. Hierdie artikel nooi jou om op grond van die Skrif en ons belydenis saam te besin oor hoe ons die huidige stand van sake in hierdie verband moet beoordeel, wat ons strewe hieroor moet wees, en veral : wat ons taak en roeping binne die huidige bedeling is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58141
2009-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error