1887

n Die Kerkblad - Doen ons genoeg vir God se kerk? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met Fees 150 pas verby, het elkeen seker een of ander tyd, iewers tussen al die feesvieringe deur, vir homself die vraag afgevra : Wat is die kerk regtig? Al die verskillende fasette van die fees het ons onder die indruk gebring van die ewige waarde van God se kerk en die Woord wat die kerk aan die lidmate bedien. In die prediking in die verskillende kerkgeboue van 9-12 April 2009 is baie fasette van God se kerk vanuit die Woord oopgemaak en aan die feesgangers bedien. Noudat alles verby is, kan elke Gereformeerde lidmaat vir homself uitmaak : "Doen ek nie dalk te min vir God se kerk nie?"

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58142
2009-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error