1887

n Die Kerkblad - Tussen Hemelvaart en Wederkoms : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om te staan en kyk, is 'n gewone menslike daad. Om na mense te staan en kyk, kan ook heelwat emosies in jou losruk. Jy kyk na mense vir wie jy baie lief is. Jy kyk vir mense van wie jy minder hou. Jy kan kyk uit nuuskierigheid. Jy kan kyk in afgryse. Jy kan kyk uit verligting. En al hierdie kykery hoef nie van betekenis of van waarde tewees nie. Daar is egter twee geleenthede wat mense staan en kyk het, en hulle kyk was van groot waarde.

  1. Die eerste groep mense waarvan ons hoor wat staan en kyk, het in die Sinai-woestyn gebeur. Israel het by Sinaïberg kamp opgeslaan tydens hulle reis van Egipte op pad Kanaän toe. Hulle staan nou en kyk hoe Moses in die tent van die ontmoeting met God ingaan (Eks 33:8).
  2. Die tweede groep mense waarvan ons lees dat hulle gestaan en kyk het, is die dissipels op die Olyfberg. Hulle staan en kyk hoe Jesus ingaan in die hemelse sale van sy Vader. Terwyl Jesus opvaar na die hemel, het hulle stip na die hemel gekyk. Skielik staan twee mans in wit klere by hulle en vra : "Waarom staan julle so na die hemel en kyk?"

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58143
2009-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error