1887

n Die Kerkblad - Soli Deo Gloria - aan God alleen die eer! : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het met entoesiasme en geloofsblydskap hulle 150 jaar van bestaan vrolik en met oorgawe gevier. Jare en maande se beplanning het 'n werklikheid geword, en die lidmate van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika kon op 'n entoesiastiese wyse met vreugde aan die geleentheid deelneem. Die hele feesviering het gestaan in die teken van "klein voor God".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58144
2009-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error