1887

n Die Kerkblad - Begin met die fees! : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract


Waaraan laat hierdie teks u dadelik dink? Watter beeld kom in u gedagtes op? Sien u 'n man aankom - teen die skurwe rant van die Olyfberg af, tussen die olyfbome deur, deur die Kedronvallei na die Goue Poort in die stadsmuur, waaragter die tempel lê? 'n Man op 'n donkie? Sien u die mense wat nadergehardloop kom? 'n Aangroeiende skare wat met takke wuif en juig? Sien u die lyn wat ons teks tussen die Ou en die Nuwe Testament lê? Sover die man op die donkie gaan, sit hulle die takke voor die donkie neer. Sommiges lê hulle boklere op die takke.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58145
2009-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error