1887

n Die Kerkblad - Afrikaanse kerke in Australië verenig : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Maart vanjaar het 'n historiese geleentheid plaasgevind toe 'n aantal afgevaardigdes by 'n vergadering in Perth besluit het om 'n nuwe denominasie in Australië tot stand te bring. Dis die uitvloeisel van die besondere groei in die aantal Afrikaanse lidmate en bedieningspunte wat oor die afgelope paar jaar plaasgevind het in Australië. Die nuwe kerkgenootskap sal bekendstaan as die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië ().

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58157
2009-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error