1887

n Die Kerkblad - Ds. Chris Hattingh ... 'n voltooide sirkel : in dankbare herinnering ...

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Is die lewe van enige gelowige mens nie maar 'n voltooide sirkel nie? Ons glo mos vas dat ons tye in sy Hand is, en dat die tyd van ons geboorte en sterwe lank reeds vir God bekend is. Hierdie besef het opnuut weer vierkantig voor my kom staan toe my liefste man na bykans 12 jaar se limfoomkanker in Wilgers Hospitaal in Pretoria oorlede is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58159
2009-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error