1887

n Die Kerkblad - Woorde : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons roem daarop dat ons wedergebore kinders van God is, want Hy (Jesus Christus) het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy ontferming. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee. God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser (Tit 3:5). Wat 'n wonderlike voorreg en vreugde om deel te wees van só 'n verlossing, en daarom word met "roem" nie bedoel 'n grootpraterige gespog nie, maar eerder 'n dankbare belydenis dat ons wel deur God se genade uitverkies is om verloste kinders van God te wees deur te glo in Sy Seun wat Hy na die wêreld gestuur het. Daarom wil ons dan ook ons geloof tasbaar uitleef in die manier wat ons lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58162
2009-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error