1887

n Die Kerkblad - God se verlossende wil : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is twee uitsprake van God waaraan ek dink as ek hierdie onderwerp wil verduidelik : Esegiël 18:32 en Matteus 7:21-23. Dit is God se wil dat die mens verlore gaan nie, maar daar is mense wat verlore gaan omdat hulle nie God se wil doen nie. Elke gelowige behoort homself en haarself die vraag af te vra: Wat is hierdie wat ek moet doen sodat ek nie verlore gaan nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58164
2009-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error