1887

n Die Kerkblad - Kerk en Godsdiens in die spervuur : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Twee dinge is tans aan die gebeur in en met die hoofstroomkerke. Enersyds is lidmate besig om hulle in strepe te verlaat ten gunste van kerke en godsdienstige organisasies met 'n "beter" aanslag, of ten gunste van 'n kerklose godsdiensbeoefening. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika kan hiervan getuig. Hulle verloor ongeveer 2 500 lidmate per jaar. Andersyds is lidmate van die hoofstroomkerke - dit wil sê, van binne die kerke - in die koerante en op die internet besig om goed skryf wat behoudende lidmate ontstel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58165
2009-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error