1887

n Die Kerkblad - Die gelowige in selfverheffing teen God : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die geskiedenis van Ussia, die koning van Juda, se selfverheffing teen God word baie mooi vir ons uiteengesit in 2 Kronieke 26. Hy was 'n koning wat die Here toegewyd gedien het. "Sy roem het wyd gestrek. Hy het op 'n wonderbare wyse hulp ontvang en hy het 'n magtige man geword. Maar toe hy eenmaal die mag het, het Ussia ingenome geword met homself ..." In plaas van dankbaar wees vir die seën van die Here, het Ussia ingenome geword met homself en dit was die begin van sy einde! Sy ingenomenheid met homself het tot verwaande optrede teenoor die Here gelei: Hy verontagsaam God se voorskrifte vir die offerdiens en bring self 'n offer wat net vir priesters beskore was.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58166
2009-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error