1887

n Die Kerkblad - Bekering van dooie tot lewende jaloesie ... : die hamburger-verhaal : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

My 12-jarige seun het van 'n maatjie af gekom met 'n pakkie in sy hand vir aandete. 'n Hele MacDonalds-hamburger en skyfies. Sy pa het hom ook beny, maar ek het dit nie gewys nie, of ek dink nie ek het nie. Die hamburger het alles om die tafel verander, eers die atmosfeer en toe die smaak van die kos op ons borde wat gewoonlik vir ons lekker is. Na die tafelgebed uit 'n hart wat nie oorgeloop het van dankbaarheid nie, het sy twee jonger sussies met afgryse gekyk hoe hy smul en ek het liewer weggekyk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58168
2009-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error