1887

n Die Kerkblad - My woestyn : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woestynson brand ongenadiglik en die warm sand suig sy voete vas. Sy mond is dor en sy asem hyg deur sy droë keel, maar hy dryf sy moeë bene voort en verder, want die onrus maak hom bang. Die son begin na die weste kantel. Die vlugteling stap slingerend tot by 'n besembossie. In die skadu sak hy op sy knieë neer. Die einde van sy pad. Hy kan nie meer nie ..

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58175
2009-07-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error