1887

n Die Kerkblad - Thuso Hulpfonds vir emeriti gestig : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is emeriti , weduwees en wese uit die voormalige Sinode Middellande en Sinode Soutpansberg wat nie behoorlik versorg word nie, aangesien daar nie in die verlede vir hulle versorging voorsiening gemaak is nie. In die lig van KO Artikel 13 en 20 het die Deputate Emeritaatsversorging hierdie saak onder die aandag van Sinode 2009 gebring. Met groot dankbaarheid het Sinode 2009 besluit om 'n hulpfonds te stig met die naam Thuso vir Emeriti. (TVE). Thuso is sowel die Sotho- as die Tswana- woord vir "hulp".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58184
2009-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error