1887

n Die Kerkblad - iXung Boesman Bybelprojek : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Boesman is 'n nomadiese volk van die Kgalagadi (die woestyn & semi-woestyngebied wat 'n strook vorm van ongeveer 100 km weerskante van die Namibië- (oos), Botswana- (wes) en die RSA- (noordwes) grens. Daar is hoofsaaklik drie groepe of gemeenskappe met ook verskillende dialekte, naamlik dié van Tsumkwe in noordoos-Namibië, Gobabis in sentraal-oos-Namibië en Ghanzi in sentraal-wes-Botswana.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58187
2009-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error