1887

n Die Kerkblad - Matriekafskeid ... maak die vere die voël? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Lank, lank gelede was die matriekafskeid 'n gesellige geleentheid wat teen die einde van die jaar deur die (toe nog) standerd neges vir die matrieks gereël is. Die onderwysers het flink saam beplan. Dit was vir "volgende jaar se matrieks" 'n oefening in vindingrykheid binne die raamwerk van ekonomiese beplanning - iets soos 'n verbeeldingryke, formele ete in die keurig versierde skoolsaal, met die ouers in die agtergrond as koks en spyseniers. Dit was nie belangrik om 'n metgesel van 'n ander geslag te hê nie. Groepies meisies of seuns het net so vrolik meegedoen as die paartjies. Die meisies het spoggerig gelyk in fleurige rokke met wye rompe - tuisgemaak of deur 'n betroubare kleremaakster - en die seuns in kerkpakke of netjiese broeke met mooi hemde en dasse of strikdassies. So onthou ek my eie matriekafskeid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58191
2009-07-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error