1887

n Die Kerkblad - Bybelse raad vir my ... ongevoeligheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die Bybel kom ons ongevoeligheid in verskeie vorme en skakerings teë. Paulus verwys byvoorbeeld in Efesiërs 4:19 na ongelowige mense wat ongevoelig geword het. As gevolg daarvan het hulle hul oorgegee aan 'n gewetenloos-sondige lewe. Die woord wat Paulus gebruik, het 'n wyer betekenis van iemand wat nie meer pyn voel nie. Dit is sorgwekkend, want as iemand pyn voel, soek hy gewoonlik verligting daarvan, maar as hy nie meer pyn voel nie, is hy op 'n pad van vernietiging - nie net vir homself nie, maar ook vir ander om hom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58193
2009-07-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error