1887

n Die Kerkblad - Bybelse raad vir my ... denke : fokusartikels

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke Christen is tegelyk deel van twee wêrelde. Die ou wêreld wat deur die sondeval verwoes is en 'n nuwe wêreld wat deur Christus nuutgemaak is. Elkeen wat in Christus glo, is deel van die nuwe wêreld en het klaar 'n plek in die hemel. Maar ons is nog hier! En wat gebeur hier? Hier is oorlog! Ons is soldate vir Christus en ons is in hierdie wêreld besig om te veg, maar waar vind die geveg plaas? Ons lees koerante en luister nuus en ons hoor van goeie mense wat deur geld en seks oorwin word en ons sê: Kyk daar, dis die oorlog. Ons kyk rondom ons en ons sien hoe sukkel mense en hoe donker die wêreld is. Ons sien oral aan die orde van die dag is haat en hartseer en mense wat mekaar seermaak. Ons sien dit en ons dink dis die oorlog. Nee, dit is nie die oorlog nie, dit is die gevolge.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58194
2009-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error