1887

n Die Kerkblad - Bybelse raad vir my ... wraakgierigheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die obsessie om in gelyke munt terug te betaal, lê baie vlak in die gemoed van die natuurlike mens. Daarom word opmerkings soos "elke hond kry sy dag" en "wraak is soet" te dikwels in gesprekke tussen mense gehoor. Ons leef werklik in 'n ontwrigte, wraaksugtige omgewing :

  1. Mense voel te na gekom oor testamentêre bepalings.
  2. Ander roep na wraak omdat hulle die getraumatiseerde slagoffers van 'n motorkaping en die gepaardgaande arrogante geweld is.
  3. Nog 'n groep is kwaad omdat hulle as gevolg van korrupsie en wanadministrasie nie 'n bestuurderslisensie kan bekom nie.
  4. Selfs onder die jeug is daar aan beide kante van die politieke spektrum mense wat kwaad en wraaksugtig is; sommiges omdat daar nie aan hulle hoë materiële verwagtinge voldoen word nie, en ander omdat hulle die effek van regstellende aksie pynlik aan eie lyf ervaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58197
2009-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error