1887

n Die Kerkblad - Daardie groot, swart spinnekop
Bybelse raad vir my swartgalligheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sommiges noem dit swartgalligheid, vroeër tye het hulle na 'n "stryd" verwys waarin iemand versink, vandag praat ons van depressie. Beraders se dagprogramme word in 'n groot mate deur hierdie verskynsel in beslag geneem. Psigiaters en sielkundiges het hulle hande vol met depressielyers, en is soms ook maar raadop. Onthou u nog die "Jappiegriep" van 'n dekade of wat gelede waarvoor daar ook nie antwoorde was nie? Depressie in sy velerlei verskyningvorms word die siekte van ons tyd genoem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58200
2009-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error