1887

n Die Kerkblad - Die taal wat ons praat ... : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die mees natuurlike manier waarop ons dit wat in ons harte lewe aan medemense wil oordra, is by wyse van mondelinge taalgebruik. Mondelinge spraakgebruik is 'n kommunikasievorm wat onmiddellik tot ons beskikking is in ons alledaagse omgang met die mense om ons. Amper vanselfsprekend maak ons ons mond oop en praat met die verwagting dat die hoorder, deur na ons woorde te luister, presies dit wat ons sien, beleef en bedoel sal verstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58201
2009-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error