1887

n Die Kerkblad - Calvyn en die kerksang : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die verskyning van die Geneefse Psalmboek met al 150 berymde Psalms in Frans in 1562 - dus twee jaar voor Calvyn se dood - word as een van die grootste suksesse in die geskiedenis van die uitgeebedryf beskou : slegs 100 jaar nadat die drukkuns in Duitsland uitgevind is, is oor die 50 000 kopieë hiervan binne 'n jaar verkoop, terwyl die eerste roofuitgawe daardie selfde jaar begin verskyn het (sonder naam van uitgewer of boekwinkel). Tog het die hoofuitgewer, Antoine Vincent, vir 'n tydperk van tien jaar alleenregte vir homself verseker beide in Genève en in Frankryk. Sy dood in 1568 sou die Psalmboek in die publieke domein laat val.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58220
2009-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error