1887

n Die Kerkblad - Calvyn oor die Christelike lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Dink aan julle voorgangers wat die Woord van God aan julle verkondig het. Let op hulle lewenswandel tot die einde toe, en volg hulle voorbeeld van geloof wat hulle gestel het." Só skryf die skrywer aan die Hebreërs (13:7) aan gelowiges iewers in die Midde-Ooste lank gelede. "Dink aan hulle", skryf hy, en "volg hulle voorbeeld". Niks meer nie, niks minder nie. Moet nie aan hulle meer eer gee as aan Christus nie, moet hulle nie verheerlik nie, maar moet hulle goeie lewe ook nie vergeet nie. Kyk hoe hulle geleef het, hoe hulle die Here gedien en sy koninkryk bevorder het, en volg dan in hulle voetspore. Want hulle het weer in die voetspore van Christus geloop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58223
2009-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error