1887

n Die Kerkblad - Calvyn en die verklaring van die Bybel : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Calvyn was 'n eksegeet by uitnemendheid. Hiervan is die indrukwekkende lys van kommentare wat uit sy pen voortgekom het, 'n duidelike bewys. Behalwe die tweede en derde brief van Johannes en die boek Openbaring, het hy kommentare oor al die boeke van die Bybel geskryf. Vir hom was die verklaring van die Bybel een van die belangrikste bydraes wat die Reformasie tot die herstel van die kerk gelewer het. Hy skryf in sy : "Ons het vir die verstaan van die Skrif meer gedoen as alle doctores wat sedert die ontstaan van die pousdom in die Roomse Kerk opgestaan het."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58224
2009-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error