1887

n Die Kerkblad - Johannes Calvyn - enkele biografiese besonderhede : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Johannes Calvyn (of soos die oorspronklike Franse naam gelui het: Jean Cauvin) is op 10 Julie 1509 in Noyon in Pikardië gebore. Sy moeder sterf toe hy nog jonk was. Sy pa was 'n amptenaar vir die biskop, en het vir die jong Johannes verskeie kerklike voorregte beding, sodat hy aanvanklik sonder enige finansiële tekorte kon studeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58226
2009-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error