1887

n Die Kerkblad - Die idee van reformasie by Calvyn : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Reformasie het wel ooreenkomste met, maar uiteindelik geen ware gelyke in ander vernuwingsidees vanaf voor-Christelike tye tot vandag nie. Dit is 'n unieke, spesifiek Christelike visie, gewortel in die enigste egte religie van vernuwing, die Bybelse. Die idee van reformasie loop dan ook met helder spore - al is dit nie altyd ewe duidelik nie - dwarsdeur die geskiedenis van die Christendom. Ons sal enkele bakens op hierdie ligspoor nagaan om dié stelling te staaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58227
2009-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error