1887

n Die Kerkblad - Ek probeer, maar ... die Bybel verveel my! : fokusartikel

Volume 112, Issue 3227
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tussen gelowiges moet daar altyd ruimte wees om met vrymoedigheid nie net ons vreugdes en seëninge met mekaar te deel nie, maar ook ons worstelinge en frustrasies wat soms ons heiligmaking strem en ons geloofsgroei tot stilstand ruk en selfs na zero laat daal!


Al is dit dan worstelinge en frustrasie rondom die plek van God se Woord in ons lewe, en al berus so 'n uitspraak dalk op 'n misverstand van wat die Bybel is en waarvoor God sy Woord in ons lewe wil gebruik, moet gelowiges tog vrymoedigheid hê om met mekaar en met ons herders daaroor te praat!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58250
2009-09-01
2017-05-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error