1887

n Die Kerkblad - God se teenwoordigheid in my persoonlike stiltetyd : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jesaja 66 : 1 en 2. Deur twee verse uit die Woord van God word hierdie artikel in sy geheel omvou en saamgevat. God is alomteenwoordig. Hy is in die hemel en op die aarde, maar tog is Hy ook naby die mens wat berou het en ontsag toon vir sy Woord. Hy openbaar Hom in die natuur in alles wat Hy gemaak het, maar in die besonder in sy Woord.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58251
2009-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error