1887

n Die Kerkblad - Bybellees in my persoonlike stiltetyd : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

en is nie altyd dieselfde nie. Dit is noodsaaklik om sistematies die Bybel te bestudeer. Dalk saam met die Bybelstudiegroep in die gemeente. Of saam met die kleingoed in die voorbereiding vir hulle katkisasie. Of op my eie, met 'n handige hulpmiddel byderhand. Stiltetyd is iets anders. Kom ons noem dit maar my persoonlike klein erediens. Daardie direkte omgang met die Here deur Woord en antwoord, Bybel en gebed. Dit wat ons Here Jesus die beste beskryf het met . So, dominee, al het jy pas jou preek vir Sondag klaar gemaak, of die Bybelstudie opgestel, jy het ook jou eie stiltetyd nodig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58253
2009-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error