1887

n Die Kerkblad - Die Bybel is die boek van my stiltetyd : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soms neem 'n mens 'n boek op en dan voel dit asof ons daardie boek net nie kan neersit nie. Die storielyn en intrige is vir ons so boeiend dat ons nie kan wag om te sien wat op die volgende bladsy of in die volgende hoofstuk gaan gebeur nie. Of wanneer ons die nuutste digbundel aangeskaf het, wil ons die een gedig na die ander lees en onsself verlekker in die vaardige woordkuns van die digter.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58254
2009-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error