1887

n Die Kerkblad - Persoonlike stiltetyd in die postmoderne lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Persoonlike stiltetyd is een van die belangrikste fasette van 'n gelowige se lewe. Sonder gereelde persoonlike Bybelstudie en gebed sal ons nie groei in die geloof nie. In 1 Petrus 1 : 22 - 2 : 3 word die Woord beskryf as die instrument waardeur die Heilige Gees ons wederbaar en geloofsgroei in ons lewens bring. As ons ongereeld met God se Woord omgaan, sal ons babatjies in die geloof bly. Gereelde omgang met God se Woord skep egter volwasse mense in die geloof wat geloofsekerheid openbaar, vertroue het in God, die insig het om in moeilike situasies die regte ding te doen, en die krag het om krissise te deurstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58255
2009-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error