1887

n Die Kerkblad - Waarheen met embrionale stamselnavorsing? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 9 Maart 2009 het die nuwe president van die Verenigde State, pres. Barack Obama, die agt jaar-oue verbod op federale befondsing vir embrioniese stamselnavorsing in die VSA opgehef. Die verbod is op 9 Augustus 2001 deur sy voorganger, pres. George Bush, om etiese redes ingestel na 'n lang debat oor die saak sedert die 1970's. Laasgenoemde se hoofrede was dat die menslike embrio 'n "organisme" is wat, wanneer dit in die uterus ingeplant word, in staat is om 'n mens te word. Embrionale stamselnavorsing bring die vernietiging van menslike embrio's mee en is dus, volgens die Bush-kompromis, oneties. Obama, daarenteen, het sy opheffing van die verbod 'n belangrike stap in die bevordering van die wetenskap in Amerika, genoem en gesê:

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58256
2009-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error