1887

n Die Kerkblad - Unieke gemeente benodig ondersteuning : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Beesklok word hard en aanhoudend gelui, maar nog dreun die gelag en geskerts voort. Streep-streep begin hulle aanstaltes maak om in die kerk te gaan. Nie 'n kerkgebou nie, nee, hulle kom vyf minute na die uur in 'n konsertsaal, oftewel die Sanlam Ouditorium, bymekaar. Binne gaan die groetery voort. Dis nie net die dominee wat op een trant die afkondigings doen nie. 'n Persoonlike appèl word gemaak deur uitreikvoorsitters, Bybelstudiegroepleiers, die voorsitter van die diakonie ... hulle praat almal self. Grappies en spitsvondigheid is aan die orde van die dag. Waar is die dae toe ons ook so spitsvondig en buitengewoon wys was?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58265
2009-10-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error